#DieGrootTrek - Stellenbosch Mafia

Loading player...
Pieter Du Toit is n bekende Politiese Joernalis en het al 'n hele paar boeke geskryf oor die politiek en die misbruik van mag. Sy boek "Die Stellenbosch Mafia" is reeds in 2018/2019 geskryf en uitgegee maar is nou herwerk om nuwe inligting in te sluit.
4 Feb 2025 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min