#DieGrootTrek - Wenke vir vakansietyd by die kus

Loading player...
Andrew Ingram is een van die woordvoerders van die Nasionale Seereddings Instituut en hy vertel ons meer van waar die NSRI begin het, hoe hullle werk oor die ffeestyd en ook n paar praktiese wenke van hoe om jouself en jou familie veilig te hou tydens die feestyd as julle bietjie by die kus gaan kuier en in die see swem.
12 Dec 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min