#DieGrootTrek - Ard Matthews en Tanya Van Graan

Loading player...
Die nuwe glanspaartjie Ard Matthews en Tanya van Graan het vandag kom kuier. Ons gesels bietjie oor hoe hulle ontmoet het, hoe hulle die lewe benader en ook hoekom hulle nou musiek saam maak. Ard het ook vir ons Shallow waters van sy Just Jinger dae gespeel, jy wil dit nie mis nie.
21 Nov 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min