#DieGrootTrek - Jo Black inspireer en nuwe enkelsnit "Die Brug"

Loading player...
Soos altyd voel mens ekstra geinspireerd as Jo Blak eers kom kuier het. Hy vertel ons van hoe naby hy was aan musiek los en hoe sy omdraaipunt hom gehelp het om ander mans te kry om uit te praat oor dinge wat hulle pla. Hy gesels ook oor sy nuwe enkelsnit "die Brug" en waar dit vandaan kom.
29 Oct 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min