#DieGrootTrek - Dozi

Loading player...
Dozi is 'n naam wat elke Afrikaanse huis ken, die man maak al vir jare musiek. Maar na hy vir n ruk die besigheidswereld betree het voel Dozi dis weer tyd om alles te los en net musiek te maak. Hy het kom inloer om te praat oor sy nuwe enkelsnit en wat voorle vir hom!
14 Oct 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min