#DieGrootTrek - Michael Naranjo

Loading player...
As jy Doepie en Nina se ouderdom is sal jy vir Michael Naranjo onthou as die hoofsanger vir hulle rockband genaam One Day Remains. Michael het kom inloer om sy storie te deel en ook hoe sy lewe verander het na 'n traumatiese insident. Ons vind ook meer uit oor die nuwe musiek en die ou musiek wat hervrygestel word.
3 Oct 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min