#DieGrootTrek - Doepie vind uit oor sy erfenis

Loading player...
Met Erfenisdag wat more gebeur het Doepie gaan kuier by die ErfenisSentrum by die Voortrekker Monument. Die argiewe het duisende boeke oor verskeie familiename en stambome en met die hulp van die span daar het Doepie gaan kyk of hy kan uitvind waar en hy en van die luisteraars vandaan kom.
23 Sep 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min