#DieGrootTrek - Ivan Roux met sy nuwe enkelsnit Morsig

Loading player...
Ivan het kom kuier by Doepie en Nina. Ons gesels bietjie oor sy country song wat baie goed doen internasionaal en ook wat Suid-Afrikaners weet van country en speel ook vir die heel eerste keer op SA radio sy nuwe enkelsnit "Morsig"
26 Sep 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

#OntbytMetDoepieEnNina - Majozi (Hold Tight)

Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer MAJOZI stel vandag sy opbouende nuwe enkelsnit, *HOLD TIGHT*, vry – die derde amptelike enkelsnit vanaf sy bekroonde EP, *FLANNEL MUSIC*. Die snit kombineer meesleurende melodieë met 'n optimistiese boodskap van volharding en verbondenheid, en dien as 'n herinnering om vas te hou te midde van…
9 Sep 14 min