26 Oktober 2021: Dr Eugene Brink, Strategiese Raadgewer, Gemeenskapsake Afriforum

Loading player...
Vandag gesels ons met Dr Eugene Brink, Strategiese Raadgewer, Gemeenskapsake Afriforum.
1. Afriforum het die Weskaapse Munisipaliteite ontleed. Vertel ons meer hiervan?
2. Hoe lyk Plaaslike regering in die res van die land?
3. Dit is binnekort Verkiesing.Wat kan ons verwag?
4. Behalwe stem, wat moet mense en gemeenskappe nog doen om die
probleme in die land op te los?
26 Oct 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek-🌱🌸 Kickstart Your Garden This Spring! 🌸🌱-18 Agustus 2025

🌿🌾In die jongste Protek Home & Garden Care episode gesels Paul Hartzenberg oor die beste maniere om jou tuin reg te kry vir die nuwe seisoen. 🌼 💡 Leer watter Protek kunsmisprodukte jou blombeddings, groente, grasperke en selfs potplante die gesonde hupstoot gee wat hulle nou nodig het: ✨ Bonemeal…
18 Aug 13 min

You’re Worthy – meer as net ’n skoonheidsalon! onderhoud - 11 Agustus 2025

💆‍♀️ You’re Worthy – meer as net ’n skoonheidsalon! 💅 🙏Van Worship Hours tot “👑Nominate a Worthy Queen👑” – ontdek hoe hulle bederf, inspireer en gee. 🎧Luister weer na vanoggend se gesprek met Deidre en Alicia, en hul aanbiedinge, afslag en unieke dienste. 📍 George | 📞 067 808 2915…
11 Aug 12 min