Akademia - Koester jy nog altyd die droom om verder te studeer? 11 Agustus 2025

Loading player...
πŸŽ“ Koester jy nog altyd die droom om verder te studeer? Werk Γ©n studeer?
🌟 Dis moontlik!🌟
Met Akademia se nauurse afstandsmodel kan jy jou 2026-studiedroom waar maak!
🎧 Enrico gesels met Rulandi Swarts oor hoekom jy nie die aanlyn inligtingsessie op 23 Augustus mag misloop nie. Daar het jy dit nou! Besoek akademia.ac.za om studies in 2026 aan te pak.
πŸ‘‰ Registreer nou: akademia.ac.za
#Akademia #NauurseAfstandstudie #SFMStreekRadio πŸŽ™οΈ
11 Aug 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌍 Kus tot Kruin – Waar Bewaring Saak Maak! - 23 April 2026

Vanoggend op Kus tot Kruin was Fred Orban aan die woord πŸŽ™οΈ Hy het ’n insiggewende perspektief gedeel oor bewaring en hoe al hoe meer organisasies Γ©n individue – plaaslik, nasionaal en internasionaal – saamstaan om ons planeet te beskerm. πŸ‘‰ Die vraag wat elkeen raak: Waar en hoe kan…
24 Apr 15 min

Kus tot kruin 🌊 Natuur in Fokus: Wie beskerm ons oseaan? - 09 April 2026

Vandag se Kus tot Kruin gesprek gefokus Fred weer op iets wat ons almal raak – die beskerming van ons brose oseaan en kuslyn. Ons het gekyk na die ongelooflike bydraes van: 🐾 Omgewingsorganisasies πŸ₯Ύ Stapgroepe 🏑 Plaaslike inwoners …en hoe elkeen ’n rol speel om die Tuinroete se natuurlike…
10 Apr 16 min