Protek-🌱🌸 Kickstart Your Garden This Spring! 🌸🌱-18 Agustus 2025

Loading player...
🌿🌾In die jongste Protek Home & Garden Care episode gesels Paul Hartzenberg oor die beste maniere om jou tuin reg te kry vir die nuwe seisoen. 🌼
πŸ’‘ Leer watter Protek kunsmisprodukte jou blombeddings, groente, grasperke en selfs potplante die gesonde hupstoot gee wat hulle nou nodig het:
✨ Bonemeal & Garden Phosphate vir sterk wortels
✨ Gwano Pellets & General Fertiliser vir algemene voeding
✨ Gro Green, Lawn & Foliage, en Lan/Kan vir blare en grasperke
✨ Flower Power & Rose and Flower 8:1:5 vir blomme en vrugte
✨ Guanoflo & Guanosol vir potplante en stadige vrystelling
🎧 Luister weer na die episode en kry praktiese wenke om jou tuin hierdie lente vol lewe te laat wees!
18 Aug 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

🌍 Kus tot Kruin – Waar Bewaring Saak Maak! - 23 April 2026

Vanoggend op Kus tot Kruin was Fred Orban aan die woord πŸŽ™οΈ Hy het ’n insiggewende perspektief gedeel oor bewaring en hoe al hoe meer organisasies Γ©n individue – plaaslik, nasionaal en internasionaal – saamstaan om ons planeet te beskerm. πŸ‘‰ Die vraag wat elkeen raak: Waar en hoe kan…
24 Apr 15 min

Kus tot kruin 🌊 Natuur in Fokus: Wie beskerm ons oseaan? - 09 April 2026

Vandag se Kus tot Kruin gesprek gefokus Fred weer op iets wat ons almal raak – die beskerming van ons brose oseaan en kuslyn. Ons het gekyk na die ongelooflike bydraes van: 🐾 Omgewingsorganisasies πŸ₯Ύ Stapgroepe 🏑 Plaaslike inwoners …en hoe elkeen ’n rol speel om die Tuinroete se natuurlike…
10 Apr 16 min