Louis Struwig DBV George & Mosselbaai

Loading player...
SFM in samewerking met die Mosselbaai en George DBV doen dv Saterdag 23 Oktober 2021 'n direkte uitsending vanaf die parkeer area by Delfinos. Daar is lekker pryse te wen, bring jou dierekind aan 'n leiband en kom deel in die pret. Bring baie R10e vir die lootjie verkope asook 'n blikkie of sakkie kos, vir katte of honde.
18 Oct 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek-🌱🌸 Kickstart Your Garden This Spring! 🌸🌱-18 Agustus 2025

🌿🌾In die jongste Protek Home & Garden Care episode gesels Paul Hartzenberg oor die beste maniere om jou tuin reg te kry vir die nuwe seisoen. 🌼 💡 Leer watter Protek kunsmisprodukte jou blombeddings, groente, grasperke en selfs potplante die gesonde hupstoot gee wat hulle nou nodig het: ✨ Bonemeal…
18 Aug 13 min

You’re Worthy – meer as net ’n skoonheidsalon! onderhoud - 11 Agustus 2025

💆‍♀️ You’re Worthy – meer as net ’n skoonheidsalon! 💅 🙏Van Worship Hours tot “👑Nominate a Worthy Queen👑” – ontdek hoe hulle bederf, inspireer en gee. 🎧Luister weer na vanoggend se gesprek met Deidre en Alicia, en hul aanbiedinge, afslag en unieke dienste. 📍 George | 📞 067 808 2915…
11 Aug 12 min