Fred Orban & Corne Brink Botaniese Tuine 7 Oktober 2021

Loading player...
Fred Orban en Corne Brink - bestuurder en kurator van die TUINROETE BOTANIESE TUIN
1A. Fred - walvisse is in die nuus vandag - maar die lekker soort nuus nie - het jy besonderhede?
1. Corne - September maand was Nasionale Boomplantmaand? Wat beteken dit en hoe het die botaniese tuin deelgeneem?
2. Corne - Wat is aktiwiteite wat julle aanbied of beplan om aan te bied in die vakansie seisoen wat families kan bywoon?
3. Corne - Watse interessante projekte is die botaniese tuin mee besig waarby die gemeenskap kan betrokke raak?
7 Oct 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek-🌱🌸 Kickstart Your Garden This Spring! 🌸🌱-18 Agustus 2025

🌿🌾In die jongste Protek Home & Garden Care episode gesels Paul Hartzenberg oor die beste maniere om jou tuin reg te kry vir die nuwe seisoen. 🌼 💡 Leer watter Protek kunsmisprodukte jou blombeddings, groente, grasperke en selfs potplante die gesonde hupstoot gee wat hulle nou nodig het: ✨ Bonemeal…
18 Aug 13 min

You’re Worthy – meer as net ’n skoonheidsalon! onderhoud - 11 Agustus 2025

💆‍♀️ You’re Worthy – meer as net ’n skoonheidsalon! 💅 🙏Van Worship Hours tot “👑Nominate a Worthy Queen👑” – ontdek hoe hulle bederf, inspireer en gee. 🎧Luister weer na vanoggend se gesprek met Deidre en Alicia, en hul aanbiedinge, afslag en unieke dienste. 📍 George | 📞 067 808 2915…
11 Aug 12 min