17 September 2021 - Rouan Heiberg Verkoopsbestuurder @ Vox Telecom

Loading player...
Rouan Heiberg Verkoopsbestuurder @ Vox Telecom kom vertel ons van die ontplooiing van vesel in die Tuinroete. Die belangrikheid van goeie internetverbinding as jy tuis werk, is die nuwe norm,
maar vir baie is die koste en doeltreffendheid van tuisinternet steeds buite bereik.
17 Sep 2021 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Protek-🌱🌸 Kickstart Your Garden This Spring! 🌸🌱-18 Agustus 2025

🌿🌾In die jongste Protek Home & Garden Care episode gesels Paul Hartzenberg oor die beste maniere om jou tuin reg te kry vir die nuwe seisoen. 🌼 💡 Leer watter Protek kunsmisprodukte jou blombeddings, groente, grasperke en selfs potplante die gesonde hupstoot gee wat hulle nou nodig het: ✨ Bonemeal…
18 Aug 13 min

You’re Worthy – meer as net ’n skoonheidsalon! onderhoud - 11 Agustus 2025

💆‍♀️ You’re Worthy – meer as net ’n skoonheidsalon! 💅 🙏Van Worship Hours tot “👑Nominate a Worthy Queen👑” – ontdek hoe hulle bederf, inspireer en gee. 🎧Luister weer na vanoggend se gesprek met Deidre en Alicia, en hul aanbiedinge, afslag en unieke dienste. 📍 George | 📞 067 808 2915…
11 Aug 12 min