Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,688 Episodes
780 – 800

Ivor Jefferries on Proverbs 29:18A

Ivor Jefferies is the pastor of Kempton Park Baptist Church. He is passionate about prayer and expository preaching. Today he explains Proverbs 29:18A about deep calling to deep.
30 Aug 2023 10AM 4 min

Japie Venter - Skape wat ly aan hitte-uitputting

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Skape wat ly aan hitte-uitputting” uit MATTEUS 10:6‭, ‬16 NLV "Gaan liewer na die verdwaalde skape van die huis van Israel. “Let op, Ek stuur julle soos weerlose skape onder die wolwe…
29 Aug 2023 11AM 5 min

Huweliksfokus: Gehoorsaamheid bring oorwinning

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Gehoorsaamheid bring oorwinning.”
29 Aug 2023 10AM 4 min

Kalaharistories: Miemie en haar mevrou

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Miemie en haar mevrou” uit Luk 5:11
24 Aug 2023 11AM 5 min

Jannie Putter - Tyd genees alles

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter aan die beurt met sy motivering oor die tema: “Tyd genees alles.”
24 Aug 2023 11AM 5 min

Christia Uys oor die "You Matter Walk"

Johann Els gesels met Christia Uys oor die tweede “YouMatterWalk” wat die 9de September by “the Big Red Barn” in Olifantsfontein plaasvind. Laas keer het meer as 600 mense deelgeneem en die jaar mik hulle vir oor ‘n 1000. Die doel van die stap is bewusmaking oor geestesgesondheid en selfdood.
24 Aug 2023 10AM 17 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
23 Aug 2023 11AM 4 min

Ivor Jeffreys explains Matthew 18:19 - 20

Ivor Jefferies is the pastor of Kempton Park Baptist Church. He is passionate about prayer and expository preaching. Today he explains Matthew 18:19 – 20 about two or more agreeing.
23 Aug 2023 10AM 5 min

Ps Japie Venter: Vuurdoop

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Vuurdoop” uit MATTEUS 3:11 NLV “Ek doop julle wel met water as teken van julle bekering. Maar ná my kom daar Iemand wat baie belangriker is as ek – soveel belangriker dat…
22 Aug 2023 11AM 5 min

Dr Gustav Gous: Taak 3 C - Werkmaats

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor “Die Skool van die lewe” ... het net 2 vakke en 4 take. Ons is by Taak 3c met die tema: Saam met wie moet ek dit doen? Werksmaats
22 Aug 2023 11AM 7 min

Huweliksfokus: Het jy beheer oor jou emosies?

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Het jy beheer oor jou emosies?”
22 Aug 2023 10AM 4 min

Kalaharistories: Staan en oorleef

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Staan en oorleef” uit Hand 27:25 NLV.
17 Aug 2023 11AM 5 min

Jannie Putter: Maak vrede met tyd

Dan vanmiddag net na 5 is Lewensafrigter, Sportsielkundige, Outeur en Motiveringspreker, Jannie Putter aan die beurt met sy motivering oor die tema: “Maak vrede met tyd” met verwysing na Prediker 3:1
17 Aug 2023 11AM 5 min

Helmut Meijer oor Stonebed se gratis musiek

Johann Els gesels met Kaap gebasseerde Musiekvervaardiger en Hebreeuse geleerde Helmut Meijer, oor sy projek Stonebed.io, waar jy gratis agtergrondmusiek, ritmes, klanke ens kan bekom vir enige oudio projek, van films tot advertensies. Ons wil uitvind hoekom hulle dit gedoen het, hoe dit werk en hoekom iets gratis weggee wat…
17 Aug 2023 10AM 10 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
16 Aug 2023 11AM 4 min

Tebs David about the Sipho Kaleni Tribute Concert

Johann Els is speaking to Tebs David, one of the renowned artists featured in the Sipho Kaleni Tribute concert taking place on Sunday 29 October from 2pm to 9pm at the Oasis of Life Family Church in Daveyton.
16 Aug 2023 10AM 15 min

Ivor Jefferies on Ex 20:4 - 6

Ivor Jefferies is the pastor of Kempton Park Baptist Church. He is passionate about prayer and expository preaching. Today he explains Exodus 20:4 - 6
16 Aug 2023 10AM 4 min
780 – 800