Jane Louw oor die CFAN uitreike

Loading player...
Johann Els gesels met Jane Louw, die veldtogdirekteur van 'n groot evangelisasieveldtog in die Oos-Kaap, wat een van 50 veldtogte regoor Afrika is wat Christ for All Nations (CfaN) beplan om gedurende sy huidige 50ste herdenkingjaar te hou.
31 Jul 2024 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min