Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,688 Episodes
760 – 780

Stuart Chace on the Sola5 churches

Johann Els is speaking to Stuart Chace, Church administrator of the Brackenhurst Baptist Church, and also on the steering committee of the Sola5 Association of God-centred Evangelical churches in Southern Africa.
13 Sep 2023 10AM 12 min

Ps Ivor Jefferies about Rev 2:4-5

Ivor Jefferies is the pastor of Kempton Park Baptist Church. He is passionate about prayer and expository preaching. Today he explains Rev 2:4-5.
13 Sep 2023 10AM 4 min

Ps Japie Venter: Frika se storie

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: ““Frika se Storie” uit MATTHÉÜS 28:19‭-‬20 AFR53 Gaan dan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees;…
11 Sep 2023 2AM 4 min

Kalaharistories: Tye van koudkry

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Tye van koudkry” uit Jes 46:4
7 Sep 2023 11AM 6 min

Jannie Putter - wat vul jou kop?

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy motivering oor die tema: “Wat vul jou kop?”
7 Sep 2023 11AM 5 min

Loané van Sandwyk deel vreugde

Dan gesels ons met Loané van Sandwyk oor haar komedie en sang vir Jesus. Gateway News het oor haar ‘n artikel gedoen, en ons dag toe jy sal haar geniet.
7 Sep 2023 10AM 17 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
6 Sep 2023 11AM 5 min

Ivor Jefferies on Rev 3:20

Ivor Jefferies is the pastor of Kempton Park Baptist Church. He is passionate about prayer and expository preaching. Today he explains Rev 3:20 about the actual meaning of keeping on knocking.
6 Sep 2023 10AM 4 min

Ps Japie Venter: geroep tot metamorfose

Ons inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: ““Geroep tot metamorfose” uit Matt 17:5 ,... en daar kom ’n stem uit die wolk wat sê: “Hý is my geliefde Seun. Hy is ’n Kind so na my hart. Doen wat Hy…
5 Sep 2023 11AM 5 min

Zanti Swanepoel bly stap in geloof

Johann Els gesels met Zanti Swanepoel, Stigter van die “WALKING IN FAITH” stap uitdagings. Om vroue te bemagtig vroue om te om te staan en te beweeg terwyl hulle leer om na hul liggame en eetgewoontes om te sien en in daardie tyd ook te bid en God se aangesig…
5 Sep 2023 10AM 15 min

Huweliksfokus: finansies, die #1 rede vir konflik

Ons rig soos altyd graag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Finansies – Die Nr1 rede vir konflik.”
5 Sep 2023 10AM 4 min

Kalaharistories: ons finale rus

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Ons finale rus” uit Matt 25:21.
31 Aug 2023 11AM 5 min

Jannie Putter: Maklike dinge

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy motivering oor die tema: “Maklike dinge”
31 Aug 2023 11AM 5 min

Gretha Wiid Worthy Women konferensie 2023

Johann Els gesels met Gretha WIiid, want dit is alweer Worthy Women konferensie hierdie komende naweek en ons wil hoor wat op haar hart is vir al die duisende dames wat weer by Moreleta Park bymekaartrek.
31 Aug 2023 10AM 16 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week
30 Aug 2023 11AM 5 min
760 – 780