Dr Sarel van der Merwe - Raising Godly Children

Loading player...
Johann Els gesels met Dr Sarel van der Merwe van Theologos in Kempton Park. Hy en sy vrou Thiesa, bied graag ‘n kurses aan met die naam “Raising Godly Children” en daarom gaan ons vanmiddag bietjie gesels oor die beginsels wat in plek moet wees om hierdie wonderwerk te vermag.
7 Aug 2024 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min