Kalaharistories: die rebel in my

Loading player...
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die rebel in my” uit Hebr 3:14-15
18 Jul 2024 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Coenie Brand oor die eensaamheid van sendingwerk

Johann Els kuier met Coenie Brand al die pad van Buluwayo, Zimbabwe, oor sy boek Boompie Alleen – Herinneringe van ‘n Sendinggesin. Dit is ’n bundel herinneringe en vertellings uit die lewe van die Brand-gesin, wat oor verskeie dekades op die sendingveld van Suid-Rhodesië (vandag Zimbabwe) gewoon en bedien het.
21 Aug 10AM 14 min

Jeff Latham's photography is his calling

Johann Els meets award-winning international and local photographer, Jeff Latham, all the way from Gqeberha. Maroela Media did an article on his sports photography, focusing especially on the fact that he sees it as his calling. So we want to talk with him about his talent, the opportunities the Lord…
19 Aug 10AM 15 min

Aiden Pienaar gaan proe-proe deur die lewe

Johann Els gesels met ‘n nuwe stem hier op Radiokansel vir die resepte wat so populêr is op Spektrum. Sy naam is Aiden Pienaar, iemand wat bekend is daarvoor dat hy mense graag op ’n lewendige en opwindende kulinêre reis vat wat Mexikaanse en Suid-Afrikaanse geure kombineer.
20 Aug 10AM 14 min

Kalaharistories - Sien is nie glo nie

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Sien…
21 Aug 11AM 4 min

Ds Janlu Kuyler: Jou altaarlewe verteenwoordig Jesus

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Rom 12:18 - 21 met die tema: Jou altar lewe verteenwoordig Jesus
21 Aug 11AM 5 min