Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,688 Episodes
440 – 460

Lindri Atkins Beyond Music

Johann Els gesels met LindriAtkins oor Beyond Music se nuwe album, We Believe wat 15 Jul in die Atterbury Teater opgeneem word.
12 Jun 2024 10AM 26 min

Ps Japie Venter: waarop bou jy?

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Waarop bou jy?” uit MATTEUS 7:24 NLV‬. “Elkeen wat na my woorde luister en daarvolgens handel, is soos ’n verstandige persoon wie se huis op rots gebou is.
11 Jun 2024 11AM 3 min

Kobus Kruger bly oorgegee

Johann Els gesels vanmiddag met Kobus Kruger oor hoe sy pad van ‘n hokvegter na ‘n bediening van herlewing en genesing geloop het.
11 Jun 2024 10AM 11 min

Wynand du Preez - Alles behoort aan Hom

Ons skop die program af met ‘n oordenking wat tematies elke week God en finansies dek, aangebied deur Wynand du Preez. Sy tema vir vandag: “Alles behoort aan Hom” uit Psalm 50.
11 Jun 2024 10AM 5 min

Jannie Putter: Hou die goeie "labels"

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Hou die goeie labels” uit Ps 139:14
6 Jun 2024 11AM 5 min

Kalaharistories: Die Slaapversteurder

HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Die…
6 Jun 2024 11AM 4 min

Cjay Jansen oor Godly Revolution

Johann Els is speaking to Cjay Jansen, who is one of the artist who will be performing at Godly Revolution. Just to catch up with him and his ministry and his message to young people in SA.
5 Jun 2024 11AM 11 min

Johan Oberholster oor die Moot Projek

Johann Els gesels met Johan Oberholster, medestigter van die Mootprojek, waar hulle die Moot skoonmaak en opbou waar en hoe hulle kan. Iets wat ‘n groot verskil kan maak as meer mense dit kan doen in hulle eie agterplase.
5 Jun 2024 10AM 18 min

Ps Japie Venter: Gaan kyk

Ons volgende inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: ““Gaan kyk” uit MARKUS 6:38 AFR53‬ En Hy sê vir hulle: Hoeveel brode het julle? Gaan kyk. En toe hulle dit te wete gekom het, sê hulle: Vyf, en twee visse.
4 Jun 2024 11AM 5 min

Dr Gustav Gous: genoeg is genoeg

Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag verder oor sy reeks – Omkeer oomblikke, met vandag se tema: “Genoeg is genoeg.”
4 Jun 2024 11AM 4 min

Jannie Putter: los die gees van vrees

Lewensafrigter, sportsielkundige, outeur en motiveringspreker, Jannie Putter is aan die beurt met sy tema: "Los die gees van vrees” uit 2 Tim1:7.
30 May 2024 11AM 5 min

Kalaharistories: Projek Tabita

HJ Cronjé is aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Projek Tabita” uit Eks…
30 May 2024 11AM 6 min

Ds Elza Meyer oor hierdie strategiese tyd

Johann Els gesels met Ds Elza Meyer wat weer terug is in die land en hard besig is om Ester konferensies oral aan te bied met die doel dat SA terug sal draai na God toe in hierdie strategiese tyd.
30 May 2024 10AM 19 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
29 May 2024 11AM 5 min
440 – 460