Kalaharistories: Kyk wat doen ons Here

Loading player...
HJ Cronjé is aan die beurt, soos elke Donderdag. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kyk wat doen ons Here” uit Hab 3:2 en Fil 4:19
4 Sep 11AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler: Wees oop vir die Gees

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag gaan gesels hy oor Handelinge 2:2 met die tema: “Wees oop vir Sy Gees.”
4 Sep 11AM 5 min

Angela Joan about the Victory Youth Worship Evening

Johann Els is speaking to Angela Joan, a Highschool Teacher whom the Lord has called to present a FREE Victory Youth Worship Evening at Syringa Park, Avianto Estates, Krugersdorp on the 26th of September
2 Sep 10AM 10 min

Jannie Pelser - Nuus Insig

Net na 17h00 het ons vir jou Jannie Pelser se indrukke van nuus van regoor die wêreld en sy voorstelle oor hoedat ons as Christene daarop behoort te reageer.
3 Sep 11AM 5 min

Huweliksfokus: Luister voordat jy praat

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Luister voordat jy praat” uit Jak 1:19
3 Sep 10AM 4 min