Sam Lowry - Forever Yours

Loading player...
Johann Els kuier met Sam Lowry oor haar boek vir jongmense met die naam “Forever Yours”. Dit is fiksie losweg gebasseer op haar eie getuienis, met verhoudingsreels wat in die storie oorgedra word bv - Liefde gaan nie daaroor om die regte persoon te kry nie, maar om self die regte persoon te word.
4 Sep 2025 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min