
Huweliksfokus: Luister voordat jy praat
Loading player...
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Luister voordat jy praat” uit Jak 1:19