Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,714 Episodes
1500 – 1520

40ste Verjaarsdag: Dr Lawrence McCrystal

Die Here het Dr Roelf Petersen, destyds besturende direkteur van Radio Kansel, en my gelei om ‘n hulp-en-bystands fonds te skep wat, in tye van ekonomiese swaarkry, ons sou help om andere en ook RK finansieël te ondersteun... Tans is ek Groep Voorsitter, en al 28 jaar by Radiokansel betrokke.
6 Aug 2021 12AM 13 min

40ste Verjaarsdag: Martiens Swart

Martiens Swart het 7jr Radiokansel Paassangfeeste en Kerssangfeeste gehou by Centurion meer, Pilditch Stadion en die Skilpadsaal v UP asook eenkeer in die Staatsteater. Intussen as Vryskudomroeper vir meer as 20 Jr die program Lig en Lewe behartig.
6 Aug 2021 12AM 12 min

40ste Verjaarsdag: Piet van Jaarsveld

Piet van Jaarsveld het tegnies, finansies, personeel.. aan alles gewerk wat jy kan dink, behalwe op die lug self by Radiokansel. Ons leer hom naderby ken.
6 Aug 2021 12AM 11 min

40ste Verjaarsdag: Kosie Loots

Johann Els gesels met Kosie Loots wat destyds saam met skakelbeamptes landswyd bemark het, ten einde die nodige fondse te verkry sodat Radiokansel sy visie kon vervul.
5 Aug 2021 1AM 7 min

40ste Verjaarsdag: Jannie Pelser

Johann Els gesels met iemand vir wie hy groot agting het, Jannie Pelser, oor sy wedervaringe saam met Radio Kansel
5 Aug 2021 12AM 6 min

40th Birthday: David de Bruyn

Johann Els speaks catches David de Bruyn just before he leaves for the Kruger National Park... to talk about life and times with Radio Pulpit
5 Aug 2021 12AM 13 min

Lynette Beer oor ons reaksie tot die chaos om ons

Johann Els gesels met bekende en geliefde motiveringsspreker, outeur en lewensafrigter, Lynette Beer, oor die stand van die land en hoe mens dit benader as 'n Christen? Sy is so pas self deur erge Covid, so sy het baie tyd gehad om te dink oor alles.
4 Aug 2021 5AM 14 min

Charles van Onselen - Span in en hou koers

Charles van Onselen se tema vandag: "Span in en Hou Koers" uit Fil 3:14- 1614Ek span my in om by die wenstreep te kom, sodat ek die hemelse prys kan behaal waartoe God my geroep het in Christus Jesus. 15Ons almal wat geestelik volwasse is, moet hierdie gesindheid hê. En…
4 Aug 2021 5AM 6 min

Chuck Stevens inspires

Charles van Onselen is speaking to Chuck Stevens, Executive Director at the Desmond Tutu Centre for Leadership and a Columnist, about his writing, as well as his own testimony of experiencing the good and bad of SA and being an activist for change where possible.
29 Jul 2021 12AM 18 min

Kalaharistories - Doen dit reg of gooi dit weg

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Doen dit reg, of gooi dit weg.” uit…
28 Jul 2021 7AM 2 min

Gateway News

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
28 Jul 2021 5AM 4 min

Gustav Gous: Die lewe is...

Dr Gustav Gous deel ook met ons vandag rondom die tema: "Die lewe is..." uit FILIPPENSE 1:21 - Want vir my is die lewe Christus en die sterwe wins.
28 Jul 2021 5AM 6 min

Charles van Onselen: God jubel oor jou

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: God Jubel oor jou! Uit Sefanja 3:17 Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig…
28 Jul 2021 5AM 6 min

Raising up oral Bible translators

Of the 7,387 languages in the world, approximately 2 billion people are without the Original Testament. Over 45% do not have a written language at all and Bibles need to be translated orally. IBLT teaches these oral learners to translate the Scriptures from the source languages into their own heart…
28 Jul 2021 5AM 15 min

Sanet Deysel: Jy is wat jy glo

Vanmiddag se inspirasie word aangebied deur die Sanet Deysel, ‘n lewensafrigter, en sy wil vandag met ons gesels oor die tema: "Jy is wat jy glo."
27 Jul 2021 6AM 4 min
1500 – 1520