Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,714 Episodes
1480 – 1500

Kalaharistories - Vars Brood

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Vars Brood.” Uit Johannes 6:35.
25 Aug 2021 1PM 5 min

Hats by Lori onderhoud

Johann Els gesels met Lori-Ann Biebuyck van Hats by Lori – Bald and Beautiful. Sy het self Kanker oorleef en weet hoe dit voel om jou hare te verloor. Sy is spreker by Kansa se Leef in Kleur se gratis Webinar, 9AM die 4de September. (http://kerkinsuid.co.za/leef-in-kleur-kansa-oggend/)
25 Aug 2021 3AM 18 min

Charles van Onselen - Hoor nou

Charles van Onselen gesels oor die tema; HOOR NOU uit ‭‭HEBREËRS‬ ‭3:7-9‬ ‭AFR53‬‬ “Daarom, soos die Heilige Gees spreek: Vandag as julle sy stem hoor, verhard julle harte nie soos in die verbittering, in die dag van die versoeking in die woestyn nie, waar julle vaders My versoek, My beproef…
25 Aug 2021 3AM 4 min

Gateway news for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
25 Aug 2021 12AM 4 min

Gideon Swart - Hoe hoor mens Sy stem?

Vanmiddag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema vir vandag: Hoe hoor mens Sy stem?
24 Aug 2021 9AM 4 min

Kalaharistories - Nie regtig nie, né Niklaas?

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Nie regtig nie, né Nicklaas?” uit Eksodus 8:15…
18 Aug 2021 5AM 5 min

Gateway news for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
18 Aug 2021 12AM 5 min

Gideon Swart en sy koffiewinkelbediening

Omdat ons ‘n paar nuwe gesigte het wat saamgesels op Spektrum, moet ons hulle dalk persoonlik leer ken, né? So vanmiddag leer ons Gideon Swart ken. Hy is as pastor opgelei, maar het al ‘n draai in besigheid ens gemaak, en gebruik tans sy koffiewinkel as sy bedieningsveld.
13 Aug 2021 12AM 14 min

Hennie Viljoen: Naby aan God

Johann Els gesels met Hennie Viljoen. Hy is die skrywer van die boek: Naby Aan God, wat ons die geleentheid gee om intimiteit met die Here te ondersoek.
12 Aug 2021 12AM 17 min

Kalaharistories - Die lewensboek

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Die lewensboek." uit 1 Tim 4:12.
11 Aug 2021 1AM 4 min

Charles van Onselen - Getroue Uitkoms

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen. Sy tema: Getroue Uitkoms uit 1 Korintiërs 10:13 "Geen versoeking het julle aangegryp behalwe 'n menslike nie; maar God is getrou, wat nie sal toelaat dat julle bo julle kragte versoek word nie; maar Hy sal saam…
11 Aug 2021 12AM 5 min

Elizabeth Myburgh: reen sag op my gees

Johann Els gesels met Liz Myburgh van Plettenbergbaai. Sy het die boek ‘Reen Sag op My Gees” geskryf en doen aanlyn bybelstudies oor God se tabernakel en hoe om self by die Here te hoor.
11 Aug 2021 12AM 18 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
11 Aug 2021 12AM 5 min

Gideon Swart: Die Enigste Antwoord

Vanmiddag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema vir vandag: Jesus, die enigste antwoord.
10 Aug 2021 12PM 3 min
1480 – 1500