Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,713 Episodes
1460 – 1480

Gustav Gous: die lewe is... 'n selfdoen projek

Gustav Gous verduidelik hoe die lewe jou alles gee om mee te werk, maar jy moet dit aanmekaarsit. Hy verwys na Filllipense 2:12-13 en sê die lewe is mos 'n selfdoen projek!
15 Sep 2021 12AM 7 min

Mpho Putini - Sizodlula

Following her long and successful career that included Radio show hosting, TV presenting, Acting, Emceeing and voice over artistry, Mpho has now added another feather to her cap by releasing a debut single to kickstart her music career, simply titled “Sizodlula”.
15 Sep 2021 12AM 15 min

Gideon Swart: Vernuwe jou denke

Vanmiddag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy boodskap vir vandag kom uit ‘n moeilike week en harde lesse. Sy tema: “Vernuwe jou denke” ROMEINE 12:2 AFR53 En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed,…
14 Sep 2021 7AM 4 min

Welma Geldenhuys loop vir Alzheimers

Johann Els gesels met Welma Geldenhuys van Alzheimers SA oor hulle RUN AGAINST DEMENTIA projek en ook haar eie famlie se pad met die toestand and haar werk hiermee.
10 Sep 2021 12AM 18 min

Neil Bester - XchangeFest

Johann Els is speaking to Neil Bester from Hatfield Christian Church about the XchangeFest Summit that they are presenting on the 17th of September. Radio Pulpit is partnering with them, because it is all about the role of the church in shaping the trajectory of the fourth industrial revolution.
10 Sep 2021 12AM 14 min

Kalaharistories: Ongeduldige ekke

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Ongeduldige ekke" uit Klaagliedere 3:26,28
8 Sep 2021 6AM 6 min

Charles van Onselen: Versadig

Charles van Onselen se tema vandag is Versadig: uit ‭‭JOHANNES‬ ‭6:35‬ ‭AFR83 “Maar Jesus sê vir hulle: “Ek is die brood wat lewe gee. Wie na My toe kom, sal nooit weer honger kry nie, en wie in My glo, sal nooit weer dors kry nie.”
8 Sep 2021 12AM 4 min

Liesl Marx Davel oor RE-Frame

Johann Els gesels met Liesl Marx Davel van Revelation Enterprises, die Aanbiddings en Kunste beweging van Doxa Deo. Hulle het ‘n Kunstefees met die naam RE-frame wat in die Parkview Inkopiesentrum in Pretoria Oos gaan uitstal; alles van musiek, beeldende tot uitvoerende kunste is daar verteenwoordig tot Sy eer!
8 Sep 2021 12AM 19 min

Gateway News for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
8 Sep 2021 12AM 5 min

Gideon Swart - Die Here wil jou gebruik

Gideon Swart verduidelik uit sy gunsteling boek, Handelinge, hoe die Paulus bruikbaar gebly het in die moeilikste omstandighede. En as hy kon, kan ons ook!
7 Sep 2021 5AM 4 min

Ellenore Meyer - Heal our land

Johann Els gesels met Ellenore Meyer oor ‘n landswye projek waarby sy, saam met Graham Power betrokke was. Die Heal our Land disaster relief fund was aanvanklik gestig om die onmiddelike nood in KZN aan te spreke na die onluste daar. Maar dit het nie daar geeindig nie. Hulle gesels…
3 Sep 2021 4AM 19 min

Kalaharistories: Uurglas van Genade

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalahari stories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Uurglas van genade” uit Lukas 19:44
2 Sep 2021 12AM 5 min

Charles van Onselen: Woord krag

Charles van Onselen deel oor sy tema: Woord Krag uit ‭‭JESAJA‬ ‭55:11‬ ‭AFR53‬‬ “so sal my woord wees wat uit my mond uitgaan: dit sal nie leeg na My terugkeer nie, maar doen wat My behaag en voorspoedig wees in alles waartoe Ek dit stuur.”
1 Sep 2021 12AM 5 min

Gateway news for the week

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an update on what is happening in the Kingdom.
31 Aug 2021 11PM 5 min

Ans Coetzee van Athalia

Johann Els gesels met Ans Coetzee van Athalia huis vir Bejaardes en Gestremdes. Sy doen kosbare werk daar en het ‘n hart om aan gebrokenes en verstote vergetenes liefde te bewys. Sy vertel ons meer omtrend haar eie getuienis en hulle bediening.
26 Aug 2021 11PM 16 min
1460 – 1480