
Charles van Onselen - die vrees van die Here
Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Die Vrees van die Here” uit Spreuke 1:7
“DIE vrees van die Here is die beginsel van die kennis; sotte verag wysheid en tug.”
“DIE vrees van die Here is die beginsel van die kennis; sotte verag wysheid en tug.”