
Gretha Wiid - ons kyk terug WWC2022
Loading player...
Johann Els gesels met Gretha Wiid, want die Worthy Women konferensie het nou die afgelope Saterdag plaasgevind en 3700+ dames was daar. Ons wil weet wat die dag gebeur het, het die Here iets spesiaals gedoen, waarby het die dames aanklank gevind ens…