Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,710 Episodes
1240 – 1260

Robert Pollard loop op die water

Johann Els gesels met Robert Pollard van Lewende Woord Westerlig oor sy bediening Walking on Water Outreach en wat dit alles behels.
5 May 2022 12AM 15 min

Gateway News 4 May

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an idea of what we can expect this week.
4 May 2022 12PM 4 min

Kalaharistories: Vertel Hom

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Vertel Hom” uit Johannes 5:6 NLV
4 May 2022 12PM 4 min

Mariska Kemp skryf heerlik

Vandag gesels ons met Mariska Kemp oor haar boeke wat sy skryf, maar ook oor haar eie pad met die Here wat op die skryfwerk uitloop natuurlik.
4 May 2022 12AM 20 min

Dr Gustav Gous: Selfhandhawing

Nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel met ons vanmiddag oor sy tema: “Gesonde selfhandhawing voorkom dat mense oor jou loop!”
4 May 2022 12AM 11 min

Charles van Onselen - God my rots

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: God my Rots uit Ps 18:3 “Die Here is MY ROTS, my skuilplek en my redder, my God, MY ROTS, by wie ek skuil, my skild en sterk verlosser, my veilige vesting.”
4 May 2022 12AM 3 min

Norman Johnson - S4J vir Oogoperasies

Neem asb saam met my deel aan ‘n S4J virtuele (waarookal jy is) draf of stap vir OOG OPERASIES tydens die naweek 30 April tot 2 Mei. (Of ‘n een uur fiksheids-aktiwiteite). Skryf in deur ‘n R 40 donasie. Pryse: R 1,000 en R 500 kontant, en 3 x 1…
27 Apr 2022 6AM 12 min

Kalahariestories - Die lig ARRA!

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Die lig ARRA! uit Johannes 8:12
27 Apr 2022 5AM 6 min

Gideon Swart - Hoe smaak ons vir die wêreld?

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: "Hoe smaak ons vir die wêreld?" uit Gal 5:22 - 23 (JA! Die vrugte van die Gees natuurlik).
27 Apr 2022 5AM 4 min

Gateway News 27 Apr

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an idea of what we can expect this week.
27 Apr 2022 5AM 5 min

Simon Witbooi - Hemelbesem

Charles van Onselen gesels ons met Simon Witbooi – anders bekend as Hemelbesem. Sy getuienis is merkwaardig en sy musiek word deur al hoe meer mense in die land gehoor en vereer.
27 Apr 2022 2AM 15 min

Charles van Onselen - Die Enigste Weg

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: Die Enigste Weg uit Johannes 14:6 “Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.”
27 Apr 2022 2AM 6 min

Gerjo-Ben van der Merwe - Kruispad

Johann Els gesels met Kruispad247 se Gerjo-Ben van der Merwe van Stellenbosch. Hulle slagspreuk is God se Woord in vandag se woorde en dit was ‘n hele getuienis om te kom waar hulle vandag is.
21 Apr 2022 9AM 18 min

Gateway News 20 Apr

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an idea of what we can expect this week.
20 Apr 2022 5AM 5 min

Kalaharistories: 'n Slagting vir Hom

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "'n Slagting vir Him." uit Mal 1:13 - 14
20 Apr 2022 4AM 4 min

Dr Gustav Gous - Nuwe Lewe

Nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel met ons vanmiddag oor sy tema: Nuwe Lewe
20 Apr 2022 4AM 10 min
1240 – 1260