Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,710 Episodes
1220 – 1240

Dr Gustav Gous: uithouvermoë

Dan het ons ‘n nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor sy tema: Uithouvermoeë/ resilience.
1 Jun 2022 4AM 8 min

Charles van Onselen: verheerlik en bewonder

Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: God VERHEERLIK en BEWONDER in jou uit ‭‭2 THESSALONICENSE‬ ‭1:10 ‭AFR53‬‬ “wanneer Hy kom om VERHEERLIK te word IN sy heiliges en BEWONDER te word IN almal wat glo, in daardie dag; want…
1 Jun 2022 4AM 6 min

Gideon Swart - Die liggaam vergoed

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: Die liggaam van Christus vergoed uit 1 Kor 12:12 - 17
31 May 2022 3AM 4 min

Stan Potgieter trap 'n spesiale fiets vir PTSS

Johann Els gesels met Stan Potgieter, ‘n man wat verskriklike goed op die grens gesien en ervaar het, en as gevolg daarvan vir lank gely het aan Post Traumatiese Stress Sindroom. Hy gaan nou, van Saterdag 12h00 vanaf die Voortrekker Monument, 2500km ver met ‘n aangepaste fiets ry, terug na…
20 May 2022 12AM 18 min

Samuel Murrombe - Gangster to evanglist

Johann Els is speaking to Samuel Murrombe about his incredible testimony about how he was transformed from a criminal gangster to an international evangelist.
19 May 2022 9AM 15 min

Kalaharistories: Verniet genade

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Verniet genade" uit Ef 1:6.
18 May 2022 6AM 4 min

Charles van Onselen: Geen veroordeling

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: GEEN VEROORDELING uit Romeine 8:1 “DAAR is dan nou GEEN VEROORDELING vir die wat in Christus Jesus is nie, vir die wat nie na die vlees wandel nie, maar na die Gees.”
18 May 2022 12AM 7 min

Gideon Swart: Kom ons 'n plek waar jy kan hoor

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: Kom op 'n plek waar jy weer Sy stem kan hoor uit 1 Konings 19:11-13
17 May 2022 5AM 3 min

Gateway News 18 May

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an idea of what we can expect this week.
17 May 2022 5AM 4 min

Joe Niemand se Nkosi Bar

Johann Els gesels met Joe Niemand oor die Nkosi Bar wat hy vrygestel het om prakties hongersnood in Afrika teë te werk.
11 May 2022 11PM 13 min

Kalaharistories Bettagoed se Geskenk

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Bettagoed se geskenk” uit Luk 10:27 - 28
11 May 2022 5AM 4 min

Gateway News 11 May

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an idea of what we can expect this week.
11 May 2022 5AM 5 min

Gideon Swart - gefluisterde bevestiging

Vandag se inspirasie word aangebied deur Gideon Swart, ‘n Pastoor met ‘n Koffiewinkelbediening. Sy tema: Gefluisterde Bevestiging uit Jes 30:21
11 May 2022 5AM 3 min

Eugene Genis oor MMC Jeffreysbaai

Johann Els gesels met Eugene Genis, die organiseerder van Die Jeffreysbaai Mighty Men wat onlangs plaasgevind het, dan hoor ons hoe dit gegaan het en wat die Here daar gedoen het.
11 May 2022 12AM 12 min

Dr Gustav Gous - reg en verkeerd

Nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor sy tema: Hoe onderskei ek tussen reg en verkeerd?
11 May 2022 12AM 7 min

Charles van Onselen - Versterkende Vader

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: Versterkende, Helpende, Ondersteunende Vader uit ‭‭JESAJA‬ ‭41:10‬ ‭AFR53‬‬ “Wees nie bevrees nie, want Ek is met jou; kyk nie angstig rond nie, want Ek is jou God. Ek VERSTERK jou, ook HELP…
11 May 2022 12AM 5 min

Lente Doman: Corona verander alles

Johann Els gesels met ‘n luisteraar van ons wat drie maande van haar lewe verloor het, soos sy bewusteloos geveg het teen die Coronavirus. Lente Doman deel met ons haar merkwaardige getuienis.
5 May 2022 11PM 19 min
1220 – 1240