Spektrum

Spektrum with Johann Els is a Radio Pulpit drive-time programme that will wind you down after a busy day. It is packed with humour, information and testimonies. The aim of the programme is to keep listeners informed, inspired and encouraged.
Daily English South Africa Christianity · Christianity
1,710 Episodes
1200 – 1220

Gustav Gous: Energie vir die lewe

Nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor sy tema: Waar kry ek energie vir die lewe?
27 Jun 2022 4AM 10 min

Rolanda le Roux - Voetstoots

Charles van Onselen gesels met ‘n bondeltjie energie met die naam Rolanda le Roux. Sy het so pas haar boek “Voetstoots” vrygestel, en dit het natuurlik ‘n hele getuienis daaragter wat jou baie gaan seën vandag.
27 Jun 2022 3AM 17 min

Alex Mead testimony

Charles van Onselen is speaking to Alex Mead about her journey with the Lord around self forgiveness. A Miracle that did not come easily, but he who the Son sets free is free indeed.
27 Jun 2022 3AM 17 min

Simphiwe Mdlalose: Is anything too hard for the Lord

South African author, speaker and entrepreneur, Simphiwe Mdlalose uses powerful Bible-based references, to share from his personal experiences as a father, businessman, son and friend. His theme today: Is anything too hard for the Lord
21 Jun 2022 12PM 3 min

Magriet Groenewald - Slim op Slimfone

Charles van Onselen gesels met bekroonde Suid-Afrikaanse sosialemediakenner, Magriet Groenewald oor haar raad aan ouers aangaande hulle kinders se slimfone. Praktiese raad wat dalk net kan help in die wêreld waarin ons vandag lewe.
16 Jun 2022 2AM 17 min

Ronéll van Rooyen - Career Expo 2022

Charles van Onselen gesels met Ronéll van Rooyen oor die Loopbaan Expo 2022 wat sy help organiseer om leerders tydens die skoolvakansie bloot te stel aan hule opsies na skool.
15 Jun 2022 12AM 13 min

Charles van Onselen: 70 x 7

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: 70 x7 “Toe kom Petrus na Hom en sê: Here, hoe dikwels sal my broeder teen my sondig en ek hom vergewe? Tot sewe maal toe? Jesus antwoord hom: Ek sê vir…
15 Jun 2022 12AM 8 min

Kalahariestories: Onwrikbaar en onomwonde

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is "Onwrikbaar en onomwonde.” Uit Johannes 8:20
9 Jun 2022 12AM 6 min

Charles van Onselen: Priesters van God

Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: Priesters van God uit JESAJA‬ ‭61:6-7‬ ‭AFR83‬‬ “Julle sal genoem word: Priesters van die Here, Dienaars van ons God. Julle sal van die rykdom van die nasies geniet, die trotse eienaars word…
8 Jun 2022 5AM 6 min

Hester Burger se True Dreams Projek

Johann Els gesels met Hester Burger oor haar werk met die True Dreams-projek van die Pharos Gemeenskap-sentrum in Garsfontein, wat Matriekafskeid rokke en pakke vir jongmense kry wat dit nie kan bekostig nie.
8 Jun 2022 12AM 14 min

Gateway News: Samuel Murrombe Ep 1

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us episode 1 of Samuel Murrombe's testimony of "Gangster to Soulwinner."
8 Jun 2022 12AM 4 min

Deborah kamp - As jou vertroue geskud word

Johann Els gesels met Janine van Niekerk oor die Deborah kamp wat aan die einde van die maand vir die dames aangebied word met fie tema: Wanneer jou vertroue geskud word.
2 Jun 2022 11PM 16 min

Gateway News 1 June

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and he gives us an idea of what we can expect this week.
1 Jun 2022 4AM 4 min
1200 – 1220