Ps Japie Venter: sien jy wat jy sien?

Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Sien jy wat jy sien?” Uit MATTEUS 7:3‭-‬5
En hoe sien jy die splintertjie in jou medemens se oog raak, maar jy merk die yslike stomp in jou eie oog nie op nie? Of hoe sal jy vir jou medemens sê: ‘Kom, laat ek daardie splintertjie uit jou oog haal,’ terwyl daar ’n yslike stomp in jou eie oog sit? Jou skynheilige, haal eers die stomp uit jou eie oog uit. Dan sal jy ook duidelik kan sien om die splinter uit jou medemens se oog te haal.
8 Aug 2023 10AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Sonder verhindering

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 28 oor hoe Paulus in Rome aankom en sonder verhindering die evangelie verkondig.
8 Sep 10AM 7 min