
Ps Japie Venter: Bedagsaamheid
Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Bedagsaamheid” uit FILIPPENSE 4:5 NLV
"Laat almal sien hoe bedagsaam julle lewe. Onthou: Die Here kom binnekort!"
"Laat almal sien hoe bedagsaam julle lewe. Onthou: Die Here kom binnekort!"