
Ps Japie Venter: Die mense by my werk
Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot oor sy tema: “Die mense by my werk.” uit KOLOSSENSE 3:23 NLV
Pak alles gemotiveerd aan. Werk soos vir die Here en nie soos vir mense nie.
Pak alles gemotiveerd aan. Werk soos vir die Here en nie soos vir mense nie.