
Huweliksfokus: grense is nodig vir verhoudings se beskerming
Loading player...
Ons rig vanmiddag die vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en hanteer vandag die tema: “Grense is nodig vir verhoudings se beskerming.”