Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
In ‘n onlangse kompetisie van Farming Portal se kompetisie vir jong landbouskrywers, het ‘n paneel beoordelaars vir Rachel du Preez, ‘n agronoom van NWK in Lichtenburg aangewys as die wenner in die tegniese artikel-gedeelte. Die doel van die kompetisie is juis om akkurate en positiewe inligting oor te dra. Du…
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Mieliepryse het weer effens gedaal hierdie week, terwyl sojapryse opwaarts beweeg het. Die vraag na sojameel het skerp gestyg. Koringpryse het effens gedaal. Sorghumpryse het weer hierdie week effens gedaal. Katoenpryse en lusernpryse…
Senior landbou-ekonoom, Dr. Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week weer gedaal teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse het sywaarts gebly. Stoorlampryse is hierdie week onveranderd en slagpryse styg skerp. Varkvleispryse het steeds rekordpryse gehaal hierdie week. Bokpryse bly steeds onder druk.
Die ekonomiese groeisyfers van die derde kwartaal is pas bekendgemaak en die belangrikheid van die landbousektor word duidelik uitgelig. Maré meen dit is baie goeie nuus vir die sektor. Die landbousektor is wel een van die kleinste sektore in die land maar is verantwoordelik vir 5,5% van die land se…
Wagyu SA het onlangs tydens hulle jaarlikse konferensie, hul nuwe ekonomiese indekse bekendgestel. Die organisasie poog ook om daardeur vinniger ekonomiese vordering te maak vir die bedryf. Volgens die rasgenootskap, kan dit gebruik word om die ras se ekonomiese winsdrywers so goed as moontlik na te jaag en beter daarvoor…
Livestock Identification and Traceability System SA of, ook genoem LITS, is deesdae ‘n bekende term wat veral in die veebedryf gebruik word. LITS is gebaseer op vyf elemente wat onder andere insluit ‘n unieke individuele diere-identifikasie en ‘n sentrale naspeurbaarheidsdatabasis. Perspektief word ook gegee oor die Nasionale Veediefstal Voorkomingsforum.
Charl Saunderson is ‘n bekende dorper stoet-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, maar ook ‘n berader, predikant en motiveringspreker. Hy gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers.
Volgens ‘n studie oor bedreigde spesie-getalle, word baie van die beskikbare getalle onderskat in die wêreld. Duisende spesies het gebrekkige data en die omvang van bedreigde spesies is onduidelik volgens die studie van Communications Biology wat onlangs gepubliseer is. Daar word beraam dat ongeveer 56% van die plant- en dierespesies…
Senwes het goeie tussentydse resultate behaal en het die beste gevaar in hierdie tydperk in die geskiedenis van die groep. Francois Strydom, Hoof Uitvoerende beampte van die maatskappy, het die goeie resultate geprys en het marksentiment as een van die faktore geidentifiseer, wat bygedra het tot die sukses van die…
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Mieliepryse het effens gedaal hierdie week, terwyl sojapryse opwaarts beweeg het. Koringpryse het effens gestyg. Sorghumpryse het effens gedaal. Pryse kan steeds verhoog in Februarie en Maart volgende jaar.
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe, bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week eers gedaal en toe weer effens gestyg teenoor die Amerikaanse dollar. Slagpryse behoort ‘n styging vir die volgende week te toon. Stoorlampryse is hierdie week verder onder druk en lampryse het…
Die onwettige gebruik en bestuur en van water is deesdae baie in die nuus. Daar is streng wetgewing wat die gebruik van water reguleer en bestuur. Dit gaan dus oor die vloei van water en die bou van gronddamme wat sekere deurvloei beperk. Produsente moet hulle vergewis van die wetgewing…
Adele Shangwyn is die skakelbeampte van Agri Wes-Kaap en sy gee ‘n oorsig van die positiewe aspekte van georgansiseerde landbou binne die provinsie. Agri Wes-Kaap fokus graag op die uitdagings en positiewe inisiatiewe en vat hande met die provinsiale regering. Sy vertel ook hoe nuwe lede gewerf word en wat…
Die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike ontwikkeling, Thoko Didiza, het die LITS-stelsel onlangs goedgekeur. Dit staan vir die Livestock Identificaction and Traceabilty System. Fase een van die projek, dit is vir die eerste drie weke, sal kommersiële boere ‘n geleentheid gun om vir die stelsel te registreer, waarna alle…
Charl Saunderson is ‘n bekende dorper stoet-teler van Kenhardt in die Noord-Kaap, maar ook ‘n berader, predikant en motiveringspreker. Hy gebruik eenvoudige “boere-terme” om ‘n belangrike skakel in die boerdery uit te wys en deel so ‘n paar lesse met mede-landbouers.
Reuters berig oor die grootste droogte in vier dekades wat tans in Kenia ondervind word. In die laaste drie maande is byna 2% van die wêreld se skaarste sebras verloor asook 25 keer meer olifante in dieselfde tydperk. Sonder ingryping of reën wat wegbly, kan dit in ‘n groot krisis…
Prof. Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat, gesels oor die repokoers wat verlede week gestyg het. Rentekoerse wat styg, maak dit nie maklik vir veral die middelklas-bewoners van die land nie. Huis- en grondeienaars moet baie meer opdok om verbande terug te betaal. Die styging het…
29 Nov 2022 12AM
3 min
720 – 740
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.