Dr Johnny van der Merwe gesels oor die jongste vleispryse en –tendense

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het baie versterk hierdie week, meer waarskynlik as gevolg minder beurtkrag. Beesvleis- en speenkalfpryse het steeds gedaal, maar behoort binnekort te stabiliseer en dalk te begin styg. Druk op produsente se kontantvloei is tans hoog. Plaaslike wolpryse is steeds onder druk en het verder gedaal. Hoendervleispryse het weer sterk opwaarts gestyg.
13 Jun 2023 4PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min