PM berig oor ‘n plantproteïen wat skape biologies kan skeer

Loading player...
‘n Nuwe deurbraak in skeermetodes, waaraan navorsing ongeveer $1,4 miljoen Australiese dollar bestee het, is pas bekend gemaak. Die fondse is bestee aan ‘n nuwe metode wat skape biologies kan skeer of ook genoem ontwolling. Die plantproteïen word in skape gespuit en die wol word dan in die vesel opgebreek, wat dit maklik maak om van die skaap af te trek. Die navorsers hoop om daardeur ook die tekort aan skeerders aan te spreek.
5 Jun 2023 1PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min