Regskundige, Hans-Jurie Moolman, bespreek die rol van arbeidsmakelaars in die landbousektor

Loading player...
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige wat spesialiseer in grondregte, verduidelik die voortgesette rol en huidige stand van arbeidsmakelaars in die landbousektor. Moolman verwys na die rol van arbeidsmakelaars by veral die skep van werk, asook die rol van tydelike- of seisoenswerkers. Moolman noem ook onder andere, dat baie afhang van die behoefte van die werkgewer om werkers in diens te neem vir sekere take.
18 Jun 2023 3PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min