OFM The Joyride

The Joyride

Join The Joyride with Nico van der Westhuizen, Nikki van der Linde and JayBee Makhalemele weekdays between 15:00 and 18:00.
Daily English South Africa Comedy · Technology
3,957 Episodes
680 – 700

What's on the menu - Sjokolade gedoop skyfies

Wanneer dit by kos kom, smaak nie alle kombinasies goed nie. Maar wanneer 'n professionele sjef jou van daardie kombinasies gee, moet jy dit probeer. Hier is Sjef Maradine se sjokolade-gedoopde skyfies.
13 Apr 2023 11AM 2 min

What's on the menu - Alles kerrie en lekker

Hierdie week bring Sjef Madarine vir ons nie een nie, maar 2 kerrieresepte wat ook vir jou paasnaweek etenstafel werk, Ingelegde kerrievis en Kerrie sosaties.
6 Apr 2023 11AM 3 min

Neels is op reis met sy beste vriend en The Joyride

Nikki gesels met die Suid-Afrikaanse akteur Neels van Jaarsveld oor sy nuutste TV-program "Op reis met my beste vriend". Neels vertel ons meer oor die program en hoekom hy dink kykers sal dit geniet.
5 Apr 2023 11AM 7 min

Weird Wide Web – Man oorleef op dieet van Paaseiers

Teen die tyd wanneer die res van die mensdom met die aanbreek van Paasfees hul eerste Paaseier eet, het ‘n Britse man wie se liggaam net sekere kosse kan verteer, reeds meer as 250 Paaseiers weggesit.
3 Apr 2023 9AM 3 min

Weird Wide Web - *&%# is die beste medisyne

'n Nuwe meningsopname in Brittanje het bevind dat 64% van die mensdom vloek om pyn te probeer verlig. Neurowetenskaplikes het aan die lig gebring dat dit eintlik voordelig is (al wil jou ma jou mond met seep uitwas).
30 Mar 2023 9AM 3 min
680 – 700