
Weird Wide Web - "Spiderman" klim teen klimaatsverandering
Loading player...
’n Britse man is aangehou nadat hy Maandag met net sy kaal hande meer as halfpad teen die wêreld se vyfde hoogste wolkekrabber in Seoel geklim het, het die owerhede gesê.