
Weird Wide Web - SA vrou ontvang 'vermiste' pakkie van Poskantoor - 13 jaar later
Loading player...
Sanja Hanekom het op haar Facebook-rekening onthul dat sy uiteindelik die pakkie wat sy 13 jaar gelede verwag het, via die Suid-Afrikaanse Poskantoor ontvang het.