
Weird Wide Web - Die nie so "slim" foon nie
Loading player...
Met die wêreld wat op een of ander manier behep is om die nuutste slimfoon te kry, kom dit as 'n vreemde verrassing dat baie tieners begin kies het vir wat hulle die "dom foon" noem.