The digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, gives an overview of the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
Diegene wat NAMPO Oesdag besoek het, sal dalk Global Wellness Enterprises se stalletjie onthou waar ‘n draagbare osoon sauna ten toon gestel is. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Verkoopsbestuurder George Viljoen oor die gesondheidsvoordele en ‘n spesiale aanbod wat nou geldig is.
Die Suid-Afrikaanse ekonomie staan op die vooraand van ‘n moontlike groot ekonomiese hupstoot. Dit kan gerealiseer word deur die goedkeuring van uitvoerprotokolle vir diereteelmateriaal. OFM Agri se Robyn Schutte het met Dr Pierre van Rooyen hieroor gesels…
Onlangs is ‘n aantal vee in die Vrystaat gebuit en weer terugbesorg aan hul eienaars nadat die polisie die verdagtes vasgetrek word. Dit is egter nie altyd die geval nie. Dikwels word vermoedelik gesteelde vee gevind, maar dan kan die eienaar nie opgespoor word nie. Johan Gunter gesels met Isabel…
Die 2023/24 sojaboon-oes is 36% laer op 'n jaargrondslag, na raming 1,7 miljoen ton, as gevolg van swak opbrengste in verskeie streke van die land. OFM Agri se Robyn Schutte het met voorsitter van die sojaboonwerkgroep van Graan SA, Ryk Pretorius, hieroor gepraat…
Starting a layer farm requires careful consideration of several factors to ensure success. According to Ofhani Mavhungu, a technical adviser at NUTRI Feeds, choosing the right operational model is crucial. Prospective farmers must decide between battery cages and free-range systems, each with its unique challenges. Understanding these challenges and planning…
As jy braaikuikens aanhou en voel jou hoenderboerdery is vir die voëls, NUTRI Feeds het onlangs baie waardevolle inligtingsessies aangebied om produsente te help meer winsgewend wees. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met tegniese adviseur, Francois la Grange.
Die Reserwebank glo groei en inflasie vooruitsigte lyk beter as vroeër vanjaar en het die Repo-koers onveranderd gehou, op 8,25%. Ekonomiese ontleder verbonde aan die Noordwes Universiteit, Prof. Waldo Krugell vertel meer…
In Suid-Afrika, waar sonblootstellingskoerse hoog is, is aktiniese keratose veral algemeen. Individue wat aansienlike tyd in die buitelug deurbring, soos boere, loop 'n groter risiko om hierdie toestand te ontwikkel. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Dr Bradley Wagemaker, oor die kondisie.
Suid Afrika en veral die Vrystaat het wêreldklas beesboere en Sparta wil soveel as moontlik van hierdie uitstekende genetika direk by die beesboer aankoop. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Charles Mathewson oor die Sparta Kalfklub en ‘n opwindende Kompetisie.
The digital editor of Farmer’s Weekly, Sindira Chetty, gives an overview of the latest news in the agricultural industry covered in the magazine and on its website.
Johan Gunter gesels oudergewoonte op ‘n Vrydag met OVK se John Melville oor die vroegspeen van lammers en hoe om hulle markgereed te kry; en Zinandi Geyer het die nuutste wolpryse.
Veediefstal is een van die grootste uitdagings vir boere in Sentraal-Suid-Afrika, Johan Gunter gesels met Isabel Kruger veiligheidsverteenwoordiger van Vrystaat Landbou, wat meer vertel oor die merk en brandmerk van vee asook die registrasie van die brandmerk.
Biologist and postdoctoral research fellow at Northwest University, Dr. Oluwadara Pelumi Omotayo, provided crucial insights into the hazardous nature of mycotoxins and their contamination of food staples, with a particular focus on ginger in South Africa
“Die regering het reeds miljarde rande aan die agripark projekte spandeer en steeds is daar nog niks om te wys na 12 jaar nie.” Kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou, Jack Armour het sy kommer uitgespreek oor ’n hempprojek wat verlede week bekendgestel is in Springfontein. “Om ’n mega hempprojek by…
Dr. Johnny van der Merwe berig oor die jongste vleispryse en tendense en vergelyk oudergewoonte die rand/dollar wisselkoers en die jongste oliepryse.
29 May 2024 2AM
4 min
820 – 840
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.