Theo Vorster familieboerderybestuur: Deel 6

Loading player...
Die Agri Uur gaan voort om raad oor familiebesighede te deel van kenner Theo Vorster, die HUB van Galileo Capital. Hy het by verlede jaar se Agri Noord-Kaap kongres gepraat. Vandag se episode handel oor uitkoop van familielede en menslike kapitaal…
12 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min