Agri Noordwes se planne met 2025 se uitdagings

Loading player...
Die nuwe uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, Naudé Pienaar, het die organisasie se strategiese fokus en verwagtinge vir 2025 uitgestippel
13 Jan 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min