OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,614 Episodes
540 – 560

Geleenthede in EU met uitvoere

Marika Jakas, Hoof van Handel en Ekonomie van die EU-afvaardiging na Suid-Afrika, het by die onlangse AgriSA Green Horizons kongres van die geleenthede wat daar vir Suid-Afrikaanse produsente ontstaan, verduidelik…
15 Oct 2024 11PM 3 min

RPO plaas klem op vernuwing

Die Rooivleisprodusenteorganisasie bied eerskomende Donderdag ’n konferensie aan by Nampo Park in Bothaville. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Dr. Frikkie Maré, die uitvoerende hoof van die RPO oor wat konferensiegangers kan verwag.
15 Oct 2024 11PM 3 min

Dr Jane Buys gee oorsig oor grensbesoek

Johan Gunter gesels met Dr Jane Buys. Vrystaat Landbou het die LUR vir gemeenskapsveiligheid, Polisie en Paaie, Jabu Mbalula en Elzabe Rockman, LUR vir landbou, die Polisie en weermag vergesel om die hoë misdaad areas teen die Lesothogrens te gaan besoek en hulle wou ook in gesprek tree met die…
13 Oct 2024 11PM 6 min

Vennootskappe nodig om landbou te laat groei - Steenhuisen

John Steenhuisen, Minister van Landbou, het tydens sy toespraak by Agri SA se kongres in Kaapstad die noodsaaklikheid van vennootskappe en die rol van georganiseerde landbou in die groei van Suid-Afrika se landbousektor beklemtoon. "Dit is van kardinale belang om saam met Agri SA te werk, veral op 'n vieringsdag…
13 Oct 2024 11PM 3 min

Expansion on primary as well as value chain side of agriculture

At AgriSA's Green Horizons conference in Cape Town, Agbiz chief economist, Wandile Sihlobo, led a panel discussion on investability of the food economy. "This panel, which was about investments in South Africa's agriculture, said stakeholders are optimistic about the business conditions in South Africa's agriculture. We had already seen that…
10 Oct 2024 11PM 3 min

NAMPO Alfa 2024: ’n Baken vir lewendehawe, landbou en buitelewe

Die lewende hawe- en buitelewe-ekspo, NAMPO Alfa, keer hierdie Oktober terug vir sy derde aflewering, wat beloof om nóg ’n indrukwekkende byeenkoms vir die Suid-Afrikaanse landbousektor te wees. Van 17 tot 19 Oktober 2024 sal die ekspo by NAMPO Park net buite Bothaville plaasvind. OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met…
9 Oct 2024 11PM 15 min

Agri Securitas ontvang skenkings

OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met die voorsitter van Agri Securitas, Cobus van Zyl, by AgriSA se jaarkongres.
9 Oct 2024 11PM 3 min

Boere is leiers

'n Voormalige AgriSA-president, Japie Grobler, deel 'n spesiale boodskap met landbouers na aanleiding van sy toespraak tydens AgriSA se jaarkongres in Kaapstad.
9 Oct 2024 11PM 2 min

SA avo’s in China: Nuwe handelsmoontlikhede vir produsente

Die eerste verskeping van 21 210 kg vars Suid-Afrikaanse avokado’s het onlangs in Shanghai aangekom. Dit volg nadat ’n fitosanitêre protokol tussen Suid-Afrika en China verlede jaar onderteken is. Wu Peng, die sewende Chinese ambassadeur in Suid-Afrika, het gesê dat besendings soos hierdie belangrik is om die groei van bilaterale…
9 Oct 2024 11PM 2 min

“Blou Bybel” bring nuwe riglyne vir finansiële bestuur in landbou

Die jongste uitgawe van Finance and Farm Management, ’n gesogte handleiding wat dikwels in die landboukringe as die "Blou Bybel" bekend staan, se sewende uitgawe is onlangs bekend gestel. OFM Agri se Robyn Schutte het met Brendan Jacobs, die hoof van agribesigheid by Standard Bank, gesels oor die boek wat…
8 Oct 2024 11PM 14 min
540 – 560