Bek-en-klouseer: hoe versprei die siekte?

Loading player...
Familieboedery organisasie, Saai, het einde verlede week ‘n aanlynbespreking met kenners oor die jongste verwikkelings in die bek-en-klouseer uitbreking aangebied. Dr Theo de Jager het die gesprek gelei met Dr Danie Odendaal en Dr Frikkie Maré. In hierdie tweede deel hoor ons oor die verspreiding van die siekte vanaf dr. Odendaal...
11 Jun 2025 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min