Is jy verseker vir jou boerdery se gasvryheidskomponent?

Loading player...
Verskeie boere het ‘n gasvryheidskomponent as deel van diversifikasie of ‘n bykomende inkomstestroom in hul boerdery. Elzette Boucher-Kruger het by die onlangse Nampo Oesdag by die Santam-standplaas gaan inloer om meer te hoor oor versekering in hierdie verband…
10 Jun 2025 3AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min