OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,613 Episodes
520 – 540

Huidige knelpunte in rooivleisbedryf

Johan Gunter gesels met Gielie Niewoudt, ’n rooivleisprodusent oor die huidige knelpunte in die rooivleisbedryf en wat die rimpel effek behels in die rooivleis waardeketting agv veedierstal…
24 Oct 2024 1AM 6 min

Chris Derksen - vleispryse

Chris Derksen gee vleispryse in die Noord-Vrystaat vir die week ge-eindig, 23 Oktober…
23 Oct 2024 11PM 2 min

Vooroesontkieming: ’n Bedreiging vir koringprodusente

Vooroesontkieming, beter bekend as pre-harvest sprouting (PHS), veroorsaak toenemende kopkrap onder koringboere in Suid-Afrika. Hierdie proses, waar sade begin ontkiem terwyl dit nog aan die plant is, het ’n beduidende impak op die opbrengs en kwaliteit van graan, wat dikwels lei tot finansiële verliese vir produsente. OFM Agri se Robyn…
22 Oct 2024 11PM 5 min

Veiligheidswerkswinkels vir boere

Johan Gunter gesels met Vrystaat Landbou se veiligheidsrisikoanalis, Dr. Jane Buys, oor veiligheidswerkswinkels wat vir boere aangebied word.
21 Oct 2024 11PM 3 min

VermiVillage: Worming their way into sustainable agriculture

World Earthworm Day, celebrated on 21 October 2024, highlighted the crucial role earthworms play in promoting healthy soil and sustainable farming practices. OFM Agri's Robyn Schutte spoke to Masego More, CEO of VermiVillage. She shared how her company is leveraging these small but mighty creatures to drive regenerative agriculture in…
21 Oct 2024 11PM 6 min

NAMPO Alfa 2024 ’n "Vee Fees"

Nampo Park buite Bothaville het verlede week weer gewemel van mense en diere vir die 2024 Nampo Alfa ekspo. OFM Agri se Robyn Schutte gesels met Albert Loubser, een van die hooforganiseerders, oor die sukses van vanjaar se aflewering…
21 Oct 2024 11PM 4 min

NAMPO Alfa opperste kampioene beide van Sentraal SA

Beide vanjaar se Opperste kampioendiere van die Beesinterraskompetisie by NAMPO Alfa kom van sentraal SA. Beoordelaar PJ Budler van die VSA het ‘n Limousin vers van John en Tracy Devonport van Vaaldam gekies as die beste vroulike dier en die beste bul, was ‘n Simmentaler van Nico en Tuané Venter…
20 Oct 2024 11PM 3 min

“A Country of Two Agricutures” debat bly relevant: ’n Jaar na publikasie

’n Jaar nadat A Country of Two Agricultures die lig gesien het, bly die boodskap van die boek steeds aktueel in Suid-Afrikaanse landboukringe. OFM Agri se RObyn Schutte gesels met Wandile Sihlobo, hoofekonoom by die Landbousakekamer (Agbiz), oor die boek se goeie ontvangs en hoe die inhoud beleidsgesprekke beinvloed oor…
20 Oct 2024 11PM 6 min

OVK Skaapsake

Oudergewoonte op ‘n Vrydag gesels Johan Gunter met OVK se John Melville oor skaapgesondheid en Zinande Geyer het die jongste vanaf die wolkantoor…
17 Oct 2024 11PM 5 min

Klein maar getryn - die beskeie donkietjie

Die NAMPO Alfa lewende hawe en jag, en buitelug ekspo se veeprogram stel nie net die grootste en beste stoetvee ten toon nie, daar is selfs plek vir die beskeie heuningby en donsige donkies. En dis die aldag wat 'n mens die geleentheid om van die 'wonderlikste' dier in die…
17 Oct 2024 11PM 2 min

Starlink: voordele vir plattelandse gemeenskappe

In die tweede deel van die gesprek tussen OFM Nuusredakteur, Morné van Rooyen en My Broadband-redakteur Jan Vermeulen oor Starlink, verskuif die fokus na die voordele vir plattelandse gemeenskappe…
16 Oct 2024 11PM 6 min

Starlink: effek op afgeleë landbougemeenskappe

OFM Nuusredakteur, Morné van Rooyen gesels met My Broadband-redakteur Jan Vermeulen oor Starlink se langverwagte toetrede tot die SA mark. In die eerste deel van die gesprek bespreek hulle ondermeer die effek op afgeleë landbougemeenskappe…
16 Oct 2024 11PM 5 min
520 – 540